Thanks for booking a special! We will get in touch with you to confirm shortly.

  • Al die personeel van aankoms tot die ontbyt die oggend, as ook die tuineer, was uitstekend. Toe ek die tuinier groet het hy die mooiste glimlag gegee.

    Thelma Booysen
  • Ek sal die aantrek en akkomodasie saam met my strooimeisies altyd koester. Asook my huweliksnag. Die wittebrood special is meer as 100% die moeite werd. As ek kon sou elke jaar ten minste 2 keer wil kom bly daar. Selfs al bly ek net 5min van due gaste huis af.

    Sorika Ferreira
  • Everything was great. Stayed for one week. Nice rooms and extraordinary hospitality. We also enjoyed the perfect location.

    Tripadvisor - Oliver Bohm
  • We had a wonderful stay at Evertsdal. It was peaceful, quiet, secure and I had a good night's sleep. Thank you for excellent service. See you again.

    Guest book - Narvin Hlabi
  • Ons kamers, badkamers en alles daar in, was baie skoon en netjies! Die ontbyt was smaakvol en heerlik, wat ons baie geniet het! Ons kon ook rustiger slaap a.g.v. veilige parkering vir voertuig. Omgewing rustig vir ons wat nie gewoond is aan die stadsverkeer en -lawaai nie; baie stil op plaas in die nag!

    Mev Wiese
  • Home away from home. Love the place, it was an absolute pleasure staying at the guest house. The privacy and peace of mind is awesome and the food is to die for.

    Pauline
  • Congratulations with a excellent facility, good service and efficient staff members.

    Mr de Jager
  • Beautiful room, garden and neighbourhood supported by great hospitality, superbly clean rooms that are furnished in a very uplifting style. Close to business centres and shops. Thank you for your hospitality.

    Tripadvisor - Vernon Peters
  • Baie dankie vir julle gasvryheid en puik diens, heerlike kos en skoon fasiliteite!! Goeie werk. Pragtige en aangename personeel!!

    Guest book - Leandi van den Heever
  • Splendid facilities that are always at their best, lovely place to stay.

    Ms Wagner

Join our mailing list

and get notified of special offers